KURRICULUM - PUNTE SLUIT

KURRICULUM - PUNTE SLUIT

Is daar 'n manier dat ons punte kan sluit net vir sekere persone.  Bv. om die punte aan die einde van die kwartaal te sluit vir die onderwysers maar dat dit nog kan oop wees vir die HOD/Adjunkhoofde om punte te kan verander sou daar nog veranderinge moet plaasvind en daar 'n geldige rede is / Aministratiewe persoon wat punte van nuwe leerders moet inlees vir vorige kwartale ens. sonder om die punte weer oop te maak vir almal.