Kurrikulum

Kurrikulum

Die vakpuntestate (Recording sheet) moet presies dieselfde as die departementele puntestate wees met die aantal take, toetse, ens.  Ekstra toetse, ens moet deur die onderwyser verwerk word by die sesifieke kwartaalaktiwiteit ingelees word.  Die skerm moet oopmaak op 'n vakpuntestaat (recording sheet) soortgelyk aan die departement sin met die name aan die linkerkant en die volledige jaar se aktiwiteite bo-aan die staat. Aangeheg is 'n voorbeeld van 'n tipiese vakpuntestaat soos deur die WKOD verlang