Kwitansie no by projekte op Debiteure rekening state

Kwitansie no by projekte op Debiteure rekening state

Middag

Graag wil ek voorstel maak dat die stelsel programeerder 'n opsie kan inbring dat die kwitansie nommer wat uitgereik is teen 'n projek op die ouer se rekeningstate te kan verskyn om onnodige navrae van die ouers uit te skakel.

Dis veral by die allokeering  by die bank state vir EFT betaling.

Of andersins dat daar 'n opsie by die kwitansie geskep kan word dat die kwitansie direk gemail kan word as 'n betaling met kontant of EFT gedoen word.?

    • Topic Participants

    • Heide