Kwitansies

Kwitansies

Kan julle dalk vir ons 'n opsie insit by die kwitansies:

Hy MOET ons vra om te kies tussen kaart en kontant voor ons kan voortgaan. In 'n besige dag vergeet mens om te verander na kaart, dan is dit moeilik om die kontant te balanseer.

 Omdat die stelsel opgestel is om dadelik kontant te wys...