Kwitansies Inlees

Kwitansies Inlees

Ek lees gereeld kontant betalings in deur die kwitansie nommer "manually" in te lees met die opsie  CASH.

Van laas week af het die CASH opsie verdwyn en gee dit net die opsie vir CARD. As D6 asb na die sisteem kan kyk sal dit gaaf wees. My kwitansies lees ons op oomblik nie in nie agv die probleem.

Dankie!