Leerder afwesighede

Leerder afwesighede

Ek wil weet of dit moontlik is om nog 'n "tab" oop te maak vir afwesighede.

Ons wil wegdoen met registerperiodes in die oggende  - afwesighede sal dus in die eerste periode van 'n dag gebeur.

Ons het dus nodig om afwesighede per vakgroep - VAKGROEPINDELING - te doen.

BV - Gr 11 - Fisiese wetenskappe - en dan moet die volgende keuse ook beskikbaar wees:



Tans maak dit die hele Fisiese wetenskap keuse oop, maar elke onderwyser moet net sy leerders kan sien.
    • Topic Participants

    • Jaco