Ek wil graag ʼn voorstel maak.
Kan D6 ʼn rooi “banner” bo aan ʼn
leerder inligting wys sodra daar sensitiewe inligting bv. hofbevel ens gelaai
is of self ernstige allergie is?
Dit “Flag” dan ʼn leerder vir die persoon wat
inligting wil bekom oor ʼn leerder. Ek dink in ons geval ontvangs waar dit al
gebeur het dat ʼn spesifieke ouer nie ʼn leerder mag sien nie.