Leerder inligting - onderrig inligting (graad 8) - progressed learners

Leerder inligting - onderrig inligting (graad 8) - progressed learners

Kan julle 'n opsie byvoeg waar ons vir graad 8 leerders wat van die learskole af kom kan merk as hulle in graad 7 aangepas is met 'n hulpprogram "progressed learners". 

Elke keer as ons uitvoer na SASAMS toe moet ons van voor af die graad 8 leerders se "learners that progressed to this grade" blokkie gaan tik, individueel vir elke leerder. 

Dit sal baie help as julle daardie tikbox opsie vir ons in leerder inligting kan byvoeg dat ons nie die data op SASAMS verloor na elke uitvoer nie.