leerder ondersteuning

leerder ondersteuning

Ons wil die leerderondersteuning opsie begin gebruik om 'n rekord te hou, wat saam met 'n kind van graad tot graad gaan, van ondersteuning aan 'n leerder gegee.  Maar by die "Kies die tipe ondersteuning deur op die kieslys te kliek." - opsie, sou ons meer keuses/ bewoording wou he.  Daar is nie 'n plek waar jy jou eie opsies kan intik of keuses bytik nie.  Kan daar so iets geskep word?  Kan ons die bewoording stuur en dan word dit bygevoeg?

Dankie