Leerders wat gelyk of meer a x dae afwesig is tussen 2 datums
Kan julle asb n verslag inbou wat uitgevoer kan word vir leerders wat bv 10 of meer dae (gebruiker moet kan self die bedrag kies / intik ) afwesig is tussen 01/01/2025 en 31/03/2025 (gebruiker moet kan self die datums kies / intik )