Leerders wat skool verlaat

Leerders wat skool verlaat

Sodra die leerder die skool verlaat kan jy "sort" volgens datum - maar die skool WAARNATOE hulle gaan kan jy net besigtig as jy die oorplasingsertifikaat oopmaak.

Ek sal graag daardie veld wil kan besigtig sonder om na die oorplasingsertifikaat te gaan kyk.