Lettergrootte op Promosieskedules

Lettergrootte op Promosieskedules

Goeie dag
Ons is besig met die kontrolering van inligting op die promosiekedules vir gr 10 - 11 vir die WKOD. Die lettergrootte is egter so klein dat dit moeilik leesbaar is vir ons en gevolglik ook vir die promotors. Die it te veel bladsye om elke keer te vergroot vir kontrole. Ons moet dit in A4-formaat voorlĂȘ en die probleem gaan dus ook met die finale skedule wees. Is dit dalk moontlik om minder leerders per bladsy te druk?
Enige hulp sal waardeer word.
Groete