Lokale

Lokale

Daar is opvoeders wat nie registerklasse het nie, soos bv adjunkhoofde en graadleiers. Hulle het wel 'n vaste akademiese lokaal van hul eie. Ek wil graag alle personeel (ook die sonder registerklasse) kan koppel aan n vaste lokaal. Huidiglik kan ons net registerpersoneel koppel aan 'n lokaal. Sal bly wees as daar 'n aanpassing gemaak kan word.