Media toestemming op Her-registrasie
Dit wil voorkom asof die mediatoestemming op die aanlyn her-registrasievorm nie deur ouers verander kan word na ja/nee nie. Hierdie is baie belangrik vir ouers om te kan verander na nee. Sal bly wees as die veld geaktiveer kan word om wel verander te kan word deur die ouers.