Mediatoestemming

Mediatoestemming

Wanneer nuwe leerders ingelees word, "default" die "mediatoestemmimg" veld na "Nee" - ek kan verstaan hoekom, maar is dit moontlik dat dit na 'n lee veld "default", sodat mens verplig is om of Ja of Nee te kies, want as ek klaslys trek om te sien of elke leerder se Mediatoestemming ingelees is - ka ek nie sien as dit na "nee" default nie.  Dus kan ek glad nie bepaal of elke leerder in die skool se veld ingelees is nie.  Met nuwe leerders deur die jaar is dit maklik om elke een te kontroleer, maar wanneer ons die massa gr 8's later die jaar inlees, is dit 'n reuse taak om elke leerder te kontroleer, dit sal BAIE help as die veld leeg is en dis dan maklik om te sien wie sn kort.