Merietes en Demerietes

Merietes en Demerietes

Goeie middag.

Ek wil graag weet of daar `n manier is wat die meriete inskrywings en demeriete inskrywings mekaar kan uitkanselleer.

Bv As `n leerder 5 demerietes het, en hy het 2 merietes, dat daar nie nodig is om die waarskuwings brief te laat druk nie, want in totaal het hy dan net 3 demerietes.

Ons wil dit graag so he, om die leerders te motiveer om goeie gedrag te doen en dat dit hulle demerietes kan kaselleer.

Ek hoor graag van julle.

Baie dankie
Ian