Sien asseblief die meegaande voorbeeld van die probleem. Die tweede kolom op die Projekte-blad (Skep 'n projek-blad) is te kort/klein vir die titel van van die projekte.
Kan die "Projek"-kolom asseblief breër of groter gemaak word sodat ons die projek maklik kan lees en kan indentifiseer.