Naskool en Persone wat nie mag oplaai nie (Herregistrasie vorm)

Naskool en Persone wat nie mag oplaai nie (Herregistrasie vorm)

Wanneer ons die Herrigestrasie vorms terug kry wil - merk ouers naskoolsentrum Ja/Nee. 
Dan Name van persone wat lleerders nie mag oplaai nie.

My idee is dat ons hierdie kan gebruik vir elke dag - iewers moet ek hierdie inligting kan sien en gebruik by die skool, wie mag leerders uitteken en wie nie. Wanneer ek leerder opsoek om klas te kry waarin leerder is moet ek kan sien wie mag leerder nie uitteken nie. Ek moet ook 'n raport kan trek wat my die inligting gee om byderhand te hou.