By ons skool doen ons skool rekening asook naskool rekening.
Het egter naskool debiteure nota nodig vir notas afsonderlik op naskool.
Tans moet ons gekonsolideerde staat druk en dit maak die naskool ouers deurmekaar en dit is net om notas te kan sien,
Is daar moontelikheid dat jul daaraan kan werk sodat ons notas kan maak op Naskool Notas.
Baie dankie