Navrae na D6 vs Idees

Navrae na D6 vs Idees

Goeiedag,

Kan ek 'n voorstel maak dat navrae aan D6 gerig wat nie opgelos kan word nie,  outomaties as 'n idee na die ontwikkelaars gestuur word? Dalk kan die agent dit so voorstel en deurstuur?

Baie dankie.