Vertrou dit gaan goed.
Is daar enige moontlikheid dat mens
die "notas" op n rekening kan koppel aan die rekening nommer ennie
die rekeningpligtige?
Dit gebeur dat mens helfte van die
jaar notas maak op die rekening en dan helfte van die jaar kry ons n versoek om
die rekeningpligtige te verander op die staat. Sodra dit gebeur en ons dan n
staat oppmaak met "notas" dan is daar GEEN notas nie, want al die
notas is gekoppel op die ander ouer wat eers die rekeningpligtige was.
Ek weet mens kan by debiteurenotas
gaan "search" vir al die notas op daai nommer, maar ons sal steeds al
die notas op die rekening wil h?, maak nie saak wie die rekeningpligtige is
nie.
Hoop dit maak sin.
Jul terugvoering sal waardeer word.
Dankie en mooi dag.