Nuwe d6 Toep Terugvoering

Nuwe d6 Toep Terugvoering

Good Morning d6 Team, Please see the feedback below from Durbanville Primary. :) 

Gedeeltelike betalings wat ons graag op projekte wil doen en nie meer kan nie.  Ons wil nie “oop” projekte stig nie, maar die ouers die opsie gee om oor 2 maande te kan betaal.

Graad en klas wat nie op die verslag verskyn nie, indien ons projekte se verslae trek.

 Op betalings wat ouers met “oop projekte” doen kan hul nie sien of daar reeds betaal is nie.  Hul moet eers na geskiedenis gaan maar dit veroorsaak dat ouers dink hul het uitstaande fooie en doen dubbeld betalings.