Nuwe Debiteure Notas en Reëlings

Nuwe Debiteure Notas en Reëlings

Versoek 1: 
- Sal dit mootlik wees om 'n verwydersingsopsie (Delete) by te voeg by debiteure notas indien notas teenoor die verkeerde familie/debiteur gelaai is. Tans kan slegs notas verwyder word maar die familie/debiteur is nogsteeds onder debiteure notas. 

Versoek 2:
- Is dit moontlik om die afgehandelde debiteure notas onder verslae te vind vir toekomstige besigtiging.  Tans lĂȘ dit nogsteeds onder debiteure notas en moet daar nog in elke nota ingaan word om te sien of dit afgehandel is of nie.