ONDERWYSER TOEGANG TOT SPESIFIEKE PROJEK

ONDERWYSER TOEGANG TOT SPESIFIEKE PROJEK

·         Kan dit nie moontlik gemaak word dat ’n spesifieke onderwyser toegang kry om slegs spesifieke projekte se verslae (nie almal soos dit tans is nie) te besigtig nie.

·         Bv. met die rugbytoere wat in die vakansie plaasvind en ouers wat op nr.99 betaal of reëlings getref het om later te betaal, sal dit verskriklik baie help dat die onderwyser nie van my afhanklik is om ’n verslag te kan trek nie, maar dit self kan besigtig wie betaal het of nie.  Veral ook in gevalle wat dit na-ure besigtig moet word – en hul van my afhanklik is om dit te trek.