Online Registrations

Online Registrations

 ons wil graag van die aanlyn registrasie opsie gebruik maak, maar daar is n paar opsies wat nie op ons skool van toepassing is nie, en sal dus ons ouers verwar.

Sal jy asb (soos bespreek) die volgende punte eskalleer:

1. Versoek om tabelle/ opsies uit te haal / verwyder:

* Grants
* L deritz number
* Repeating of the year

2. Om die opsie aan ouers te gee om digitaal te kan teken op die kontrakte/ vorms

3. Om ons eie briewe/ dokumente te kan aanheg in die epos wat automaties uitgestuur word aan ouers

4. Om die taal voorkeur te verander na Afrikaans as "Default Tuition Language", sodat ouers eerder moet kies om dit te verander na engels, in plaas van anders om.

5. Ons het 2 x opsies wat die ouers van moet kies wanneer hulle hul kind registreer, en wil graag die opsies inbring op registrasie:

Babas
[] Voldag
[] Halfdag

Kleuters
[] Voldag
[] Halfdag MET etes
[] Halfdag SONDER etes


Baie dankie met jou hulp in die verband. Hoop om spoedig van jou te hoor.