Oortreding van koshuis en skool

Oortreding van koshuis en skool

Ons versoek dat oortredings van die skool en koshuis apart getrek kan word. Tot op datum kan daar net state getrek word wat die skool en koshuis se dissipline saam bevat.

Dankie baie
HTS Drostdy