Oplaai van Cemis Recording Sheets na d6

Oplaai van Cemis Recording Sheets na d6

Ons Cemis recording sheets het van 2021 verander.  Alle sheets het nou 'n 'export' opsie. 

Is daar 'n moontlikheid dat ons dan ons CEMIS Recording Sheets kan oplaai op d6 en dit dan outomaties die Rapport-punt kan intrek? 

Hierdie sal ons dan ook help met ons bevorderingsstate, aangesien dit dan Kwartaal 4 en die berekende (finale punt) kan intrek.

Ons moet hierdie jaar nou met die hand die bevorderingsstate doen, deur die BEREKENDE/Finale punt in te voer by Kwartaal 4 en alle kwartaal 4 punte op die bevorderingsstate in te voer.

Dankie