OPMERKING DISSIPLINE

OPMERKING DISSIPLINE

Kan Opmerking Dissipline Verslae asb. default na Nee.  Wanneer ek leerder dissipline briewe druk, druk dit outomaties die verslae met OPMERKINGS JA OP.  Ons skool wil nie dat die ouers die Opmerking sien nie.
Dit beteken 1.  Dat ons ontsaglik baie papier mors, selfs as ek net elke ongelyke nr bladsy druk, druk dit steeds outomaties die Opmerkings verslag.  Nou moet ek spesiaal na Verslae gaan en 1 vir 1 leerders se verslae kies en druk.  Dit is dubbel tyd en werk.  Dit sal opreg waardeer word as u hierdie versoek positief kan oorweeg.