My voorstel is dat assesringspunte soos dit ingelees word, 'n opsie het soos by die afwesighede waar daar aan die ouers 'n automatiese boodskap gestuur word om hulle in kennis te stel van die leerling se punte. Dit sal die Admin proses baie vergemaklik.