Opsie vir ouers se adres op rapport.

Opsie vir ouers se adres op rapport.

Ons het ouers gehad wat aansoek doen vir 'n paspoort vir hulle kinders.  Hulle het 'n heel laaste rapport vereis waarop die ouers se fisiese adres ook op moes wees.  Dit is die eerste keer dat ons so 'n versoek kry.  Weet nie of dit nou 'n vereiste gaan wees as daar aansoek gedoen gaan word vir paspoorte nie.