Opstel van Vakgroepe

Opstel van Vakgroepe

Kan daar 'n kopieer knoppie bygevoeg word van kwartaal 1 se opstelling na die res van die kwartale.
Ons is 'n Laerskool en die onderwyser/kinders bly vir al 4 kwartale dieselfde. Dit is baie omslagtig om vir 4 kwartale dieselfde oor en oor te doen.