order nommers vir aankope by krediteure

order nommers vir aankope by krediteure

Graag rig ek 'n versoek of D6 'n funksie kan byvoeg waar ek 'n order nommer kan genereer en sodoende aan personeel kan gee voordat hulle kan aankoop by krediteure.  Dit help met sekuriteit en kontrole oor wie, waar en wanneer aankoop.