Other debtors reporting

Other debtors reporting

Die reportering op die 'ander debiteure' werk nie reg nie. Ek trek een verslag vir die fin kom elke maand, die inkomste verslag vir kwitansies. Debiteure vir skoolfonds raporteer reg maar nie die ander debiteure nie. Dit trek dan die inligting verkeerd deur na die inkomste verslag. Ek moet dan ander verslae trek net vir hierdie afdeling. Ek moet dan ook telkemale my finkom herinner dat die inligting nie reg deurtrek nie en moet dan verduidelik dat D6 dit nog nie nodig ge ag het om die probleem uit te sorteer nie. Ek voel dan dat hul my nie kan vertrou nie,
Kan ons die saak asb prioritiseer. 

Dankie.