Oudste en enigste opsie, numeries opsie vir skool debiteure

Oudste en enigste opsie, numeries opsie vir skool debiteure

Goeie môre,

 

Ek hoop dit gaan goed. Ek wil graag weet, waar mens die seleksie doen by debiteure vir skoolgeld,

Is daar geen opsie vir alfabeties, numeries en oudstes en enigstes. (veral oudste en enigste of self jongste en enigste)

 

Veral oudstes en enigstes. Want ek werk die rekening per graad af. Begin by Gr 7 maar teen die tyd wat ek by graad RR uitkom het al ‘n paar keer op een familie gewerk. Dit sdal dit  net baie makliker maak wanneer ek die opvolg werk moet doen rakend betalings en beloftes 

Ek het op Edupac by Laerskool Delmas met dit so gewerk en dit was fantasies


Baie dankie
Susan