Ouer OTP vir wanneer leerder uitgeteken word

Ouer OTP vir wanneer leerder uitgeteken word

Goeiedag. Ek wonder of dit moontlik sal wees om op D6 'n funksie in te sit waar ons by die skool vir 'n ouer 'n tipe van 'n otp kode stuur wat hulle dan vir ons moet gee om 'n leerder deur die dag vroeg uit te teken? 

Dit bevorder die veiligheid van ons kinders en dit verseker dat nie enige iemand die leerder sal kan uitteken deur die dag nie.