Familie Adreslys

Familie Adreslys

Ons het 'n behoefte aan 'n adreslys vir ouers, wat uiteengesit is en ook met die inligting, soos dit op die Voters List verskyn.  Dit moet alle sibbes wat ook in die skool is, wys as deel van die familie.

Die Voters List is perfek en lyk super netjies, maar dit wys slegs een leerder per familie, se besonderhede :-(

My epos adres is:  admin@panoramaps.co.za