Ouer Verjaarsdaglys

Ouer Verjaarsdaglys

Ons benodig 'n verjaarsdaglys van ons ouers om vir die onderwysers kan gee. Ons bemarkingsbestuurder het altyd die ouers gebel as hulle verjaar. Hy is nou weg en nou moet die onderwysers dit self doen. Wil nie 'n lys met ID nommers vir hulle gee nie, want dit is nie toelaatbaar nie.

Elize