Ons benodig 'n lys van ouers met hulle geloof/kerkverband daarby. Tans is dit net onder leerders beskikbaar. Maar as die gesin meer as een kind het, is die ouers se naam ook meer as een keer op die lys. As daar dus onder "ouers" ook excel verslae kan wees soos met leerders, sal dit ons baie help.