Ouervergadering besprekings

Ouervergadering besprekings

Sou dit moontlik wees om besprekings vir kwartaallikse ouervergaderings te kan doen op die stelsel? Dalk 'n "link" waar ouers die bespreking kan doen wat dan deur trek na die stelsel. Die leerder se spesifieke vakke en spesifieke onderwysers is mos reeds op die stelsel.