Personeel Aanstellingsinligting

Personeel Aanstellingsinligting

Goeiedag

Ons versoek hiermee 'n ekstra inskrywing vir die personeel onder die aanstellingsinligting.
Wanneer 'n personeellid aangestel is die beheerliggaam vul ons die datum van aanstelling in, maar dan word dieselfde persoon later deur die departement aangestel .  Ons wil dan graag nog 'n opsie hĂȘ om die datum wat die persoon deur die departement aangestel is ook in te vul, sodat ons kan sien wanneer hy/sy aanvanklik 1ste aangestel is en wanneer deur die departement.  Op die stadium is daar nie so 'n opsie nie.