PERSONEEL DATA REGISTRASIEVORM (ticket: 365579)
1. Voeg asb. 'n spasie vir BANKBESONDERHEDE by, dieselfde as by leerling datavorm. Sien aangeheg.
2. Voeg asb. 'n veld vir SARS (belastingno) by.
3. Voeg asb. die POPIA-gedeelte soos by leerling datavorm ook by die personeel data registrasievorm.
3. Skep asb. folders vir dokumentasie (personeel) om meer as 1 dokument per tipe te kan laai - verlofvorms.