Positiewe dissipline

Positiewe dissipline

Ons wil graag die dissipline stelsel bietjie aanpas, om sodoende 'n waarde gedrewe aanslag te hĂȘ en om verantwoordelike burgers te kweek.

Ek het reeds bv 'n nuwe kategorie geskep nl. Waardes.

Ek het reeds as 'n proeflopie 'n nuwe gedrag onder die waarde-kategorie geskep nl. Respek.

By aksie opstellings wil ons graag 'n nuwe brief laat genereer wanneer die leerders aan 'n seker aantal punte voldoen dan genereer die stelsel so brief.

Die versoek dan 'n moontlikeheid om nuwe briewe op te stel vir dissiplinere aksies het sy positief of negatief te kan opstel.