PRE-PRIMARY EDUCATION ATTENDED
Is dit moontlik dat die Graad R-leerders wat oorgeplaas word na ons Graad 1-klasse toe, se inligting van die Graad R-klas (Naam van skool, adres, ens) saam met die leerders se inligting oorgedra kan word. Dit sal baie tyd spaar met die administratiewe deel van die inskrywings.