Prestasie Toekenning Sertifikaat

Prestasie Toekenning Sertifikaat

Hi!
Ek wonder of ons nie op 'n manier 'n kolum funksie kan kry waar ek my prestasies se beskrywing invoer nie.
Op die stadium is dit 'n gesukkel om beskrywings mooi ondermekaar te kry met klomp spasies.

Voorbeeld van 'n leerder wat n sertifikaat en brons toekenning kry.

Sertifikaat           Deelname koor
Brons                  Deelname landsfinaal

As ek 'n kolum funskie sal dit so lyk:


    • Topic Participants

    • Rick