Kan 'n prestasies "tab" ook dalk by die leerder oorsig bygevoeg word soos die gedrag "tab" wat ons 'n leerder se prestasies by die skool op een plek kan sien. Die verslae gee ook nie 'n opsie om 'n leerder se prestasies vir al die jare te druk nie, ons moet jaar vir jaar druk. Wat dit moeilik maak. Ons sal dit opreg waardeer as hierdie opsie bygevoeg kan word.