Goeie dag,
Ek wil net weet, daar is twee plekke waar jy vir n projek 'n kwitansie kan maak, maar net een wys die betaling op die klaslys. Hoekom nie altwee nie en hoekom is daar twee plekke....
"Project items for learner" wys nie die betaling op die klaslys nie en dit maak dit moeilik as ons vir die onderwysers moet se wie almal betaal het vir n projek.
As ons dan net Accounts/Project items moet gebruik om die kwitansie op die klaslyste laat verskyn hoekom is die boonste een dan daar???
Onnodig om twee goed te he om kwitansies van te maak.