Projekbetalings via EFT

Projekbetalings via EFT

Goeiedag
Ek merk op dat projek betalings deur EFT nie altyd opdateer op die toepassing en dan wys die volle bedrag nog betaalbaar op die toepassing.
Is daar 'n manier wat dit kan deurtrek na die toepassing bedrag?