Projekte

Projekte

1.       Projekte waaraan ‘n groep en vaste bedrag gekoppel word – kan ons ‘n opsie insit om die bedrag per leerder na die tyd te verander?  Voorbeeld hiervan is bv alle graad 12 leerders betaal ‘n sekere bedrag vir matriekpakket wat bestaan uit kamp, baadjie, ontbyt, matriekafskeid.  Sou die leerder dus nie na die kamp toe kan gaan nie wil ons graag net vir daardie betrokke leerder die kampgeld afhaal.  Tans bly dit daar as ‘n uitstaande bedrag op die projek.  Soek dus net ‘n drop down op die bedrag om dit te verander na ‘n ander bedrag nadat dit gekoppel is.