Kan ek voorstel dat wanneer projek geskep word, daar 'n opsie is om slegs seuns of dogters oor te gooi vir projek. Gebeur baie dat Netbal of Rugby seuns van sekere ouderdomsgroepe gekies moet word, dan moet ek per klaslys die seuns of dogters kies en oorgooi.