PROJEKTE

PROJEKTE

Is dit nie dalk moontlik dat wanneer jy teen familie allokeer dat die projekte aan daardie familie kan oop lĂȘ, sodat ek net kan tik teen projek.  Het baie projekte en weet nie as ouers nie regte verwysing het waarteen al die gelde geallokeer moet word